Select Musiek – Storm van Liefde
Webmaster | September 26, 2010
Adam Tas – die skepper van die luisterjuwle Van ‘n druppel tot ‘n brander, Ben Bicycle, Jantjie Koggelman en Harry Potter – is terug met ‘n splinternuwe rock-‘n-roll-album, Storm van liefde! Hy sê: “Ek het ’n pop song rock-‘n-roll gemaak, want ‘n popsanger het eendag vir my gesê ons rockers kan nie sing nie! Nou [...]



