Skilpadtepel Musiek Video Nou Beskikbaar! Dit Is Nice!

- Sê jou Sê... waar jy jou kommentaar en opmerkings kan lewer.

Storm van Liefde

Webmaster | September 26, 2010

ADAM TAS OOR STROM VAN LIEFDE:  DIE ALBUM “Musiek prikkel als:  daai liedjie wat jou laat ruik, proe en voel hoe jy dit beleef het daardie eerste keer wat jy dit gehoor het, is ‘n treffer” Adam Tas se vierde album – Storm van liefde – slaag daarin om ‘n internasionale klankgehalte te skep en [...]

Ben Bicycle

Webmaster | April 29, 2009

ADAM TAS GEREED OM GOLWE IN MUSIEKBEDRYF TE MAAK Adam tas beloof om met sy nuutste vrystelling “ben bicycle” groot opskudding in die musiekbedryf te maak. Die derde album in sy musiekloopbaan is beslis eg aan adam tas en bestaan uit oorspronklike liedjies wat self uit sy skrywershand gekom het. Sy warm rasperstem is merkwaardig [...]